Bybelvasvra

Bybelvasvra

Wat behels dit:

Die Rapportryers se Nasionale Laerskole Bybelvasvra vind jaarliks plaas!

Daar bestaan geen ander Christelike aktiwiteit waarvan ek bewus is waar leerders vanaf Graad 4 tot 7 soveel tyd met die Woord van God spandeer nie. Die inhoud wat hulle leer is in Afrikaans en daardeur leer hulle korrekte Afrikaanse taalgebruik, spelling en sinskonstruksie uit seker die mees taalversorgde geskrewe werk in die Afrikaanse taal.

Honderde leerlinge spandeer van Februraie tot Oktober weekliks ure in die Bybel saam met hul onderwysers en ouers om al die inligting te memoriseer.

Kontakbesonderhede:

  • Projekleier:

    Ruurd van der Wal
    0828957808
    ruurd@ruurdvdwal.co.za

  • Organiseerder:

    Hennie Schmidt
    0846036037
    rrbbybelvasvra@gmail.com

Kontak ons: