
Presidentstoekenning
Foto: Johan Roos & dr Danie Langer
Die hoogste toekenning van die Rapportryerbeweging is plegtig deur President Johan Roos oorhandig aan dr Danie Langner.

Wenner - Korps van die termyn
Foto: Johan Roos & Cilliers de Kock
Beste dienslewering projek
Beste fondsinsameling projek
JAKARANDA KORPS van Pretoria

Naaswenner - Korps van die termyn
Foto: Johan Roos & Fanus Bergh
NEWCASTLE KORPS

Beste blootstellings projek
Foto: Johan Roos & Danie Theron
Danie Theron van Kimberley
Marius Nagel - In die Laer

Erkenning vir skitterende werk en diens gelewer as sekretaris en penningmeester
Foto: Johan Roos & Danie Eickstadt

Raadslid van die termyn
Foto: Johan Roos & Pieter van der Merwe

Provinsie van die termyn
Foto: Johan Roos & Henk Kraaij
Gauteng/Mpumalanga

Rapportryer van die Termyn
Foto: Johan Roos & WL Roos
Ken my herkoms